fbpx
  • Wat is Bybelse Berading?

    In kort, word Bybelse berading en die berader gedryf deur ‘n God drie-enig gerigte fokus wat funksioneer binne ‘n raamwerk wat bewustelik die insigste van teologie en die menswetenskappe aan die Skrif toets (1 Tessalonisense 5:21) en wat hulself onderwerp…

  • Waarom is Bybelse Berading belangrik?

    Bybelse bediening spits homself toe om innerlike genesing onder leiding van die Heilige Gees te fasiliteer aan diegene wat die behoefte het om ‘n lewe van oorwinning in Jesus Christus te leef.