Hernuwing!…Die mooi (en seer) van ‘n nuwe seisoen

Ons almal is dankbaar dat lente weer op ons voorstoep kuier. Net so paar weke terug was die bome nog kaal en die gras dood en nou begin die lote uitloop en die dorre bruin laken word vervang met lower-groen spatsels oral oor. Die lewe daar buite begin weer mooi lyk. Die natuurprag is meeste […]